NG Kerk in Afrika

Ditaba / Nuus

Kopano ya Sinoto sa Kakaretso e dula Bloemfontein ka la 4-8 Phato 2011. Die Algemene Sinode vergader te Bloemfontein vanaf 4 tot 8 Augustus 2011.

Leer Meer

Dibukeng NG Kerk in Afrika / NGKA Boekwinkel

Kereke e na le lebenkele la dibuka le bitswang Dibukeng NG Kerk in Afrika mme lebenkeleng ho ka fumanwa “Tsohle tsa Kereke”. Die kerk het ‘n boekwinkel genaamd Dibukeng NG Kerk in Afrika waar “Alle Kerklike Benodigdhede” verkry kan word.
Leer Meer

Leqhephe la Puisano / Gespreksblad

Leqhephe la puisano le teng la kereke ho: / Gespreksblad van die kerk is beskikbaar te Facebook.

Leer Meer

Diprojeke / Projekte

DiSinoto le diphutheho di na le diprojeke tsa boromuwa le kgauho. Mekgatlo ya BoNtate, BoMme le Batjha e na le diprojeke tsa yona. Die sinodes en gemeentes het sending- en barmhartigheidsprojekte.  Die Mannebond, Vrouegebedsbond en Jeugvereniging het ook hul eie projekte.

Leer Meer

Lehlasedi / Ligstraal

Lehlasedi ke koranta ya NG Kerk in Afrika. Ditho tsa kereke di kgothalletswa ho ingodisa Lehlaseding. Die Ligstraal is die amptelike blad van die NG Kerk in Afrika.  Lidmate word aangemoedig om in te teken op die Ligstraal.

Leer Meer

Ho ikopanya le rona / Kontak ons

O ka kopana le rona Kantorong ya Kereke ya Sinoto sa Kakaretso / Kontak ons te die Kerkkantoor van die Algemene Sinode:

22 Badenhorststreet, Universitas, BLOEMFONTEIN, 9301

Tel / Faks: (+27) (051) 5220762

E-mail / E-pos: [email protected]